Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, het die nasionale regering versoek om Kubaanse dokters aan te stel om Suid-Afrikaanse mediese studente op te lei.
Alles vir die sleutelwoord "Kuba"
VSA en Kuba open nuwe ambassades
Die vyandskap van meer as 50 jaar tussen Kuba en die VSA blyk ʼn einde te nader.
Kuba nie die antwoord op Vrystaat se onderwysprobleme, sê Fedsas
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het sy misnoeë uitgespreek oor die Vrystaatse departement van onderwys se aankondiging dat onderwysers uit Kuba in die provinsie aangestel gaan word.
Nuuskommentaar: Van Kubane tot spioene
“Die ANC-regering het nog nooit sy hegte bande met die Kubaanse bewind probeer verdoesel nie, maar dit lyk of dit nou behoorlik momentum begin kry. Is dit nie ’n vorm van mensehandel wat plaasvind nie?” vra Herman Toerien.
Nuuskommentaar: Kom ANC-vriend Kuba in uit Amerikaanse koue?
Die verwikkelinge tussen Kuba en die VSA gaan so ’n groot invloed op Suid-Afrika hê, dat dit nou eers onder die loep geneem moet word, skryf Herman Toerien.
SA gee R350 m. vir Kuba; ooreenkoms erg gekritiseer
Suid-Afrika het ʼn ooreenkoms onderteken om R350 miljoen se ekonomiese bystand aan Kuba te verskaf.
VSA wou Kubaanse regering met “Twitter” omverwerp
‘n Kubaanse Twitter, bekend as ZunZuneo wat in 2012 oornag verdwyn het, was ‘n geheime projek van die VSA om die Kubaanse regering omver te werp.
Kuba in sop oor wapens na Noord-Korea
Kuba het glo ‘n wapenvonds aan boord van ‘n Noord-Koreaanse skip in Panama as niksseggend probeer afmaak.