Die kubermisdaadgroep Lazarus het glo – deur middel van sosiale media – aanvalle op verdedigingskontrakteurs wêreldwyd geloods, met die doel om te spioeneer en data te steel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kuberaanval"
Kuberkrakers teiken maatskappye wat betaal – opname
Twee derdes van maatskappye wêreldwyd loop een of ander tyd deur onder kuberkrakers en verloor in die proses miljoene rande om te probeer om hul data terug te kry.
Dis-Chem-klanterekords in kuberaanval gebuit
Dis-Chem het in ʼn verklaring gesê dat hy die slagoffer van ʼn vermeende kuberaanval was en dat die voorval byna 3,7 miljoen van sy klante raak.
Verbruikersake: As kuberkrakers jou inligting het
Ina Opperman verduidelik wat jy kan en moet doen om jouself te beskerm teen identiteitsdiewe wat jou besonderhede wil gebruik om jou geld te steel.
Databreuk by kredietburo: Beleggers en polishouers gewaarsku
Daar is ʼn groot moontlikheid dat die gekompromitteerde inligting persoonlike besonderhede insluit van Suid-Afrikaanse polishouers en beleggers.
Kuberkrakers teiken SA kredietburo, losprys geëis
Die kuberkrakers het toegang tot die buro se bediener verkry deur ʼn gemagtigde kliënt se besonderhede te misbruik.
Kuberkrakers byna vort met R100 miljoen van universiteit
Die kuberkrakers kon eindelik net R3 000 steel.
Howe se IT-stelsel steeds af
Intussen word die betaling aan begunstigdes van kinderonderhoudgelde weens die kuberaanval vertraag.
Kuberaanval raak 1 500 ondernemings wêreldwyd
Die aanval, wat moontlik deur ʼn Russiese kuberbende uitgevoer is, het ook Suid-Afrikaanse ondernemings geraak.
Skool se kuberkraker kan tronk toe gaan
ʼn Kuberkraker het vandeesweek beledigende, vulgêre en godslasterlike inhoud op die Hoërskool Waterkloof in Pretoria se sosialemediarekeninge geplaas.
Beplande wet sal kubermisdadigers vasvat
Belangrike wetgewing om elektroniese, rekenaargedrewe en aanlyn misdaad in Suid-Afrika te bekamp, dien tans voor die parlement.
Kuberaanvalle ‘wekroep’ vir staat, maatskappye
Kuber-aanvalle soos dié verteenwoordig ʼn groot en onmiddellike gevaar in die staat- en private sektor. Die stad was in wese nie in staat om enige sake toe doen tot sy stelsels herstel is nie.
Johannesburg se stelsels af ná kuberkraak
Die stadsraad het reeds kuberveiligheidskenners ingespan om die voorval te ondersoek.
Dataherwinning duur voort ná kuberaanval op City Power
City Power se IT-span werk intussen nou saam met die ondersoekers wat die oorsprong van die virus moet vasstel. Die span word bygestaan deur verskeie nasionale veiligheidsagentskappe, wat die aanval op City Power as ʼn nasionale kuberbedreiging beskou.