Hoewel alewige konflik tussen jou kinders normaal is, is dit belangrik vir ouers om te weet hoe om die konflik te hanteer en wanneer dit te ver gaan, sê Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kuikenkonflik"
Allegaartjie 3 – Program 81
Nicolien Welthagen bespreek egskeidings, ons vind uit wat moet jy maak met kuikenkonflik en ons vertel jou alles van die Yarn Indaba by die Voortrekkermonument.
Allegaartjie 2 – Program 198
Hettie Brittz bespreek kuikenkonflik, ons gesels met Annelise de Jager oor die nuwe opleidingsprogram wat sy vir welsynsorganisasies aanbied en Jackie Grobler deel vir oulaas ʼn feit of twee uit die trekleier, Louis Treghardt, se dagboek.