Volgens die BLO is die besluit geneem na aanleiding van ’n ondersoek na ‘n onlangse vlaag veiligheidsvoorvalle.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kulula"
134 by Comair afgelê
Altesaam 134 personeellede van Comair, wat British Airways en Kulula bedryf, is Vrydag afgelê.
Comair-vlugte verder opgeskort
Die lugdiens sê gegewe die onsekerheid oor hoe lank vlak 4 van die afsonderingsregulasies gaan geld, het hy geen ander keuse gehad as om die opskorting van vlugte verder te verleng nie.
British Airways, Kulula hervat dié vlugte
Die lugrederye beoog om vlugte geleidelik te hervat te midde van die Covid-19-pandemie.
Eerste Kulula-vlug in maande hervat
“Hoewel die formele sakereddingsproses nog nie agter die rug is nie, dui ʼn Comair-vliegtuig terug in die lug op die begin van die einde van een van die ingewikkeldste hoëprofiel- korporatiewe herstrukturerings in Suid-Afrika.”
Besprekings vir Kulula-vlugte nou oop
Besprekings is nou oop vir vlugte wat van 1 Desember af hervat word.
Numsa eis insae in Comair se sakereddingsplan
Die vakbond dreig om die sakereddingspraktisyns hof toe te sleep as hy nie die geleentheid kry om ʼn inset in die voorgestelde plan te lewer nie.
Comair-sakeredders stippel pad vorentoe uit
Die redery se sakereddingspraktisyns glo daar is ʼn billike vooruitsig dat Comair gered kan word.
Comair hervat bedrywighede
Comair het gesê bedrywighede sal na verwagting Woensdag weer hervat by dié lugdiensgroep.
SAL-vlugte gekanselleer ná tegniese probleme ook Comair se vlerke knip
Die vliegtuie wat geraak word, mag nie vlieg tot die nodige regstellende stappe gedoen is nie.
100-jarige ouma van Oos-Kaap vlieg eerste keer
Dit was haar droom om te vlieg en op die rype ouderdom van 100 is dié droom verwesenlik.
Kulula-voorval: Vrou haar werk kwyt
Die vrou wat Vrydagaand van ʼn Kulula-vlug verwyder is nadat sy die k-woord gebruik het om na die vlieënier en twee passasiers te verwys, is nou ook haar werk kwyt.
Kulula-voorval: Naam van passasier bekend
Die 26-jarige vrou het erken dat sy die k-woord in ʼn boodskap gestuur het.
Vrou oor k-woord van Kulula-vlug verwyder
“Ons vlug mag tien minute vertraag wees, maar as Suid-Afrikaners kan ons nie toelaat dat sulke optrede voortgaan nie.”
Zuma vlieg ook nou ekonomiese klas
“Hy was eintlik baie aangenaam. Hy het selfs sy mints en Pringles met my gedeel.”
Solidariteit en Comair bereik wéér dooiepunt
Die partye het op versoek van die KVBA vir ʼn laaste keer vergader in die hoop dat ʼn loonooreenkoms bereik kan word om sodoende ʼn staking te vermy.
Vakbond probeer staking by Comair vermy
ʼn Stakingsertifikaat is aan die vakbond Solidariteit uitgereik nadat salarisonderhandelinge met Comair, waarby die lugrederye Kulula en British Airways geaffilieer is, finaal vasgeval het. Die vakbond wil ʼn staking probeer vermy.
Video: Dalk die beste vliegtuigete ooit
Robertsons Spices het op 5 Maart passasiers op ‘n Kulula-vlug met ‘n heerlike maaltyd bederf.