Hy staan tereg op aanklag van belastingontduiking van R30 miljoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kusile-korrupsie"
Kusile-verdagte se uitlewering goedgekeur
Michael Lomas, Britse burger en voormalige Eskom-kontrakteur, is vroeër in Brittanje in hegtenis geneem in verband met R745 miljoen se korrupsie by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
Lasbrief vir oud-Eskom-hoë oor korrupsieklag
France Hlakudi se borgtoggeld van R300 000 word ook nou voorlopig aan die staat verbeur verklaar.
Eskom-‘bedrieër’ se geestestoestand vertraag uitlewering
Die Britse burger en voormalige Eskom-kontrakteur se regspan het vandeesweek vertoë aan die Londense landdroshof gerig oor ʼn nuwe mediese toestand waaraan hy ly.
Kusile-beskuldigde se regsverteenwoordiger onttrek
Die vier mans staan tereg op aanklag van geldwassery, bedrog, korrupsie asook dat hulle ongemagtigde betalings gedoen en ontvang het.
Kusile-korrupsie: Lomas se uitleweringsaak dán aangehoor
Die Westminster-magistraatshof het die datum bepaal vir die uitleweringsverhoor van Michael Lomas, wat geïmpliseer word in verband met korrupsie van R745 miljoen by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
Kusile-beskuldigdes se bates bevries
’n Bewaringsbevel ten bedrae van R1,4 miljard is toegestaan.
Brittanje geloof vir sanksies teen Guptas, ander
Suid-Afrika het Brittanje se besluit verwelkom om sanksies teen 22 mense, onder wie die drie Gupta-broers, in te stel.
Kusile-korrupsie: Verdagte vas in Brittanje
Michael Harry Lomas, ’n Britse burger en voormalige Eskom-kontrakteur, is in Brittanje in hegtenis geneem in verband met R745 miljoen se korrupsie by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
Kusile-beskuldigde dán weer in hof
Dié betrokke saak hou verband met belastingontduiking ter waarde van R5 miljoen.
Nóg ʼn klag teen Kusile-beskuldigde
Die sakeman staan reeds tereg onder meer op aanklag van geldwassery, bedrog en korrupsie.
Kusile-beskuldigdes weer in hof
Die kontrakteurs word daarvan beskuldig dat hulle die betrokke senior amptenare omkoopgeld betaal het.
Kusile-korrupsiesaak tot Februarie uitgestel
Die ondersoek hou verband met bouwerk by die Kusile- en Medupi-kragsentrale.
Eskom-bedrog: Hier is die beweerde skurke
ʼn Lasbrief is ook uitgereik vir die inhegtenisname van ‘n Britse burger wat glo betrokke was by korrupte kontrakte met Eskom.