Die toegewing deur die departement van bosbou, visserye en omgewingsake beteken Eskom kan die Kusile-kragstasie tot 31 Maart 2025 bedryf sonder om te voldoen aan minimum standaarde oor uitlaatgasse van swaeldioksied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kusile"
Duur motors, gholfkarretjie gevat oor Eskom-korrupsie
“Hierdie bates is gekoop met geld wat vanuit die korrupte tender by Eskom se Kusile-kragstasie bekom is.”
ABB betaal R5,5 miljard om Amerikaanse klagte oor Eskom te skik
ABB was betrokke in “skynonderhandelings” met een van Eskom se amptenare en die betalings wat aan die persoon gedoen is, is as ʼn werklike sakeuitgawe opgeteken.
Kusile-eenheid aan kragnetwerk gekoppel
Dit sal ʼn bykomende 800 MW aan die land se kragopwekkingstelsel verskaf sodra die eenheid ten volle in gebruik is.
Bedrogsaak teen oud-Eskom-hoë moet voortgaan – hof
France Hlakudi word deur ʼn bedrogklag van etlike miljoene rande in die gesig gestaar nadat hy glo belasting ontduik het.
Oud-Eskom-bestuurder hoor vandag oor bedrogklag
Indien die landdros vanoggend beslis dat die klag nié van die klagstaat verwyder word nie, kan die voormalige Eskom-bestuurder 15 jaar tronkstraf opgelê word.
Eskom wil ontslae raak van peperduur, halfgeboude huise
Besteding was uiteindelik sowat vyf keer meer as waarvoor aanvanklik begroot is, en steeds is die behuisingsprojek nie afgehandel nie.
Nog ’n Kusile-eenheid in bedryf
Dit is die tweede eenheid van Kusile wat tans kommersieel in bedryf is.
Eskom-hoës vas oor korrupsie
Die verdagtes het glo miljoene rande wat vir die bou van projekte by kragsentrales bedoel was, in hul eie sak gesteek.
Skoor tik Eskom oor die vingers
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het ingrypende veranderinge by Eskom aanbeveel in sy konsepverslag oor die kragvoorsiener se probleme.
Skoor sal Kusile- en Medupi-kragstasies besoek
“Dit is prysenswaardig dat Eskom begin om na oplossings te soek vir sy ontelbare probleme, maar die kragvoorsiener kan dit nie doen sonder om die parlement as ʼn oorsigtelike liggaam in te sluit in die proses nie.”
Kusile-eenheid op nasionale kragnetwerk bygevoeg
“Eenheid 3 is meer as agt maande voor die goedgekeurde sperdatum van Desember 2019 met die kragnetwerk gesinkroniseer.”
Mabuza sê oor Medupi, Kusile-kontrakte
Die kontrakte om die Medupi- en Kusile-kragstasies te bou is baie sleg gestruktureer en dit het tot korrupsie gelei, het adjunkpres. David Mabuza Dinsdag in die parlement toegegee.
Duisende hektaar verwoes, 200 beeste dood in veldbrand
“Ek het nog nooit so iets gesien nie. Van die beeste … het verdrink of doodgebrand nadat hulle vlei toe gevlug maar in die modder vasgesit het.”