Gevangenes voer aan hulle is gemartel en aangerand deur tronkbewaarders.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kutama Sinthumule-gevangenis"
Limpopo-gevangenis brand oor ‘ongelukkigheid met bestuur’
Die Kutama Sinthumule-gevangenis buite Louis Trichardt (Makhado) in Limpopo was vroeër vandeesweek in ligte laaie omdat die gevangenes oproerig geraak het en ʼn brand gestig het.
Limpopo-gevangenis in ligte laaie
Brandbestryders is tans besig om ’n brand by die Kutama Sinthumule-gevangenis buite Louis Trichardt (Makhado) in Limpopo te blus.
Man gevonnis oor korrupsie by Limpopo-gevangenis
‘n Voormalige adjunkdirekteur van die Kutama Sinthumule- korrektiewe fasiliteit in Louis Trichardt, Limpopo is gevonnis oor korrupsie by dié gevangenis.
Kutama-ontsnapping: Laaste voortvlugtige weer aangekeer
Die sewende voortvlugtige wat uit Kutama Sinthumule-tronk buite Louis Trichardt ontsnap het, is Vrydagoggend weer aangekeer.
Vyf in hof ná ontsnapping uit tronk
“Hulle het op ʼn verwoestingstog gegaan, voorwerpe aan die brand gesteek en skade aan die eiendom aangerig. Tydens die chaos het sewe gevangenes ontsnap.”
Kutama-ontsnapping: Twee vas wat verdagtes skuiling gee
ʼn 32-jarige man en ʼn 20-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat hulle glo skuiling gebied het aan vier van die verdagtes wat vroeër uit aanhouding by ʼn maksimumsekuriteitgevangenis ontsnap het.
Kutama-ontsnapping: Vierde voortvlugtige aangekeer
ʼn Vierde gevangene wat uit aanhouding by ʼn maksimumsekuriteitgevangenis ontsnap het, is aangekeer.
Nog twee Limpopo-ontsnaptes aangekeer
Nog twee gevangenes wat uit ʼn maksimumsekuriteitgevangenis in Limpopo ontsnap het, is aangekeer.
Ontsnapping: Een voortvlugtige aangekeer
Die polisie in Limpopo het een van die ses gevaarlike gevangenes aangekeer wat Donderdagaand uit die Kutama Sinthumule-gevangenis in Louis Trichardt ontsnap het.
[Foto’s] Staking by gevangenis lei tot ontsnapping
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na ses gevaarlike gevangenes wat Donderdagaand uit aanhouding by die Kutama Sinthumule-maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo ontsnap…