Die twee het ’n spesiale boodskap vir Suid-Afrikaners in die onsekere koronavirus-tydperk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kwagga Smith"
Ilke glo in Kwagga se WB-droom
“Hy gee sy beste en dít sal my altyd trots maak.”
Kwagga reg vir epiese stryd teen All Blacks
Soos die Bokke het die All Blacks ook verskeie van hulle sleutelspelers laat rus nadat hulle verlede week naelskraap teen Argentinië gewen het.
Hier is Kwagga se grootste ondersteuner
Ilke Smith: “Ek is meer opgewonde as hy opdraf, as bekommerd.”
Kwagga wil weer ’n Boksprong maak
“Kwagga Smith is ’n masjien. Hy laat my dink aan daardie kinders wat in o.7-wedstryde speel…hy het geen vrees nie.”
Kwagga nie onder Rassie se 22 Lions en Stormers vir kamp
Sal dit vir Kwagga Smith ʼn geval word van die pap wat tussen die hand en die mond op die grond val?
Kwagga gee ʼn tree nader aan die Springbokspan
Jare gelede, toe Kitch Christie nog Transvaal se rugbyspan afgerig het, het hy op ʼn dag by ʼn oefening gesê hy sou wat wou gee om die Engelse flank van Leicester Neil Back af te rig en in sy span te hê.
Kwagga skitter teen die All Blacks op Twickenham
Kwagga Smith is al die hele jaar een van net twee Blitsbokke wat werklik in die vyftienmankode oortuig het – en Saterdagmiddag was hy op sy allerbeste in die wedstryd tussen die Britse Barbarians en die All Blacks op Twickenham.
Skorsing: Kwagga speel eers dan weer
Kwagga Smith sal na sy rooi kaart Saterdag in die Superrugby-eindstryd teen die Crusaders op Ellispark eers weer op 8 September vir die Goue Leeus in die Curriebekerreeks kan speel.
Kwagga kan ʼn Bok word
Kwagga Smith … Jean-Pierre Rives
Drie Junior Bokkapteins en ʼn Blitsbok in lostrio’s
Drie voormalige Junior Springbokkapteins aan die Blou Bulle se kant en die Blitsbok Kwagga Smith as lid van die Goue Leeus se lostrio is van die interessanthede in die twee Gautengse buurspanne vir Vrydagaand se Curriebekerwedstryd op Loftus.