Mandoza, die bekende kwaito-musikant, is Sondag in die ouderdom van 38 oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kwaito"
Kwaito-sanger veg om lewe ná diagnose
Le Roux het op sy Facebook-blad geskryf oor sy vriend se beproewing. “’n Groot seun van ons Mzansi is in die moeilikheid,” het hy geskryf.