Is kwalifikasies werklik nodig om welvaart te skep? PJ Botha van die finansiële reeks, Welvaartskeppers, het goeie wenke vir dié wat wonder of formele kwalifikasies nodig is om sukses te behaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kwalifikasies"
Antwoorde gesoek oor metropolisie-hoë se aanstelling
Die munisipale vakbond Samwu het die Tshwane-metroraad versoek om te verduidelik hoe ʼn senior metropolisiebeampte aangestel is nadat sy na bewering haar kwalifikasies vervals het.
Nuuskommentaar: Mev. wyle dr. Snob en “dr” Pallo Jordan
In ‘n Oos-Vrystaatse dorp was daar jare gelede ‘n distriksgeneesheer wat legendaries geword het vir hoe grof hy in sy werk was. Na sy vrou se heengaan trou het met die klinieksuster, wat terstond mevrou dokter word. ‘n Rukkie later is die dokter egter oorlede, en sy weduwee word toe mev. wyle dokter.
SAUK-raad se voorsitter lieg glo oor kwalifikasies
Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, het aan die parlement gelieg oor haar kwalifikasies, het City Press Sondag berig.
Universiteit verkoop dalk “grade” in Suid-Afrika
Die American University of London (AUOL) het glo MBA-grade vir R73 000 verkoop sonder dat hulle enige akademiese werk daarvoor verrig het, het ʼn BBC Newsnight-ondersoek bevind.