Tegniese produksie, arbeidsfilosofie, gemeenskapsbetrokkenheid en bemarking is van die kriteria wat objektief en wetenskaplik beoordeel sal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kwanalu"
KZN-boere ly groot skade tydens oorstromings
Die oorstromings het groot skade aan infrastruktuur, suikerrietlande, plaasdamme, paaie, brûe, elektrisiteitstoevoer en internetdienste aangerig.
Nóg oproepe tot aksie ná staatsrede
Intussen het ʼn koor van ander landbou-organisasies se stemme opgegaan wat dieselfde sentiment steun en die president se voornemens verwelkom. Lees meer oor Agri Wes-Kaap, Vrystaat Landbou en Kwanalu se reaksies op die staatsrede hier:
Kwanalu wil van Mooirivier-tolplaza ontslae raak
Die KwaZulu-Natalse landbou-unie Kwanalu versoek dat die Mooirivier-tolplaza op die N3 tussen Durban en Johannesburg verwyder word weens die risiko wat die ligging daarvan plaas op die volgehoue ekonomie van die provinsie.