Die Blitsbokke het gestotter, amper gestruikel maar toe reggeruk en met ʼn goeie oorwinning teen Kanada in die derde groepwedstryd weer plek-plek gelyk na ʼn gehaltespan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kwarteindronde"
Halfeindstryd: het die Lions ʼn kans ná Saterdag?
Só sal die Lions nie die Superrugbyreeks wen nie.
Reën ontwrig kwarteindronde by Franse Ope
Die Franse Ope se kwarteind-wedstryde wat Dinsdag sou plaasvind is erg deur reën in die wiele gery, maar in die twee vrouewedstryde wat wel voltooi is, het die 19-jarige Jelena Ostapenko en Timea Bacsinszky na die halfeind deurgedring.
Oos-Kaapse Super12: Gardens die uitskieter
Gardens was die uitskieter van die drie spanne uit die Oostelike Provinsie wat Saterdag tot die halfeindronde van die Oos-Kaapse oorgrens Super12-liga deurgedring het.
Oos-Kaapse Super12: strawwe halfeind verwag
Met die aanvanklike skermutselinge agter die rug word strawwe mededinging verwag wanneer die kwarteindstryde in die Oos-Kaapse Super12-reeks Saterdag plaasvind.