Sy het Kolisi se uitlatings as “hartseer” bestempel en sportmanne en -vroue gewaarsku om nie hul menings oor rassekwessies te gee nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kwotas"
Kolisi: ‘Madiba sou nie kwotas steun’
Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, meen oudpresident Nelson Mandela sou waarskynlik nie die kwotastelsel vir die samestelling van die Springbokspan steun nie.
Nuuskommentaar: Sport, ras en kwotas en die hof
Niemand sal ontken dat rugby reeds heelwat swart en bruin sterre opgelewer het nie. Maar was dié sukses aan kwotas of rugby-ontwikkeling te danke?
Herrie oor beweerde krieket-politiekery; KSA gaan verkla word
Fikile Mbalula, minister van sport, verwerp bewerings dat hy ingemeng het in die samestelling van Suid-Afrika se span vir die halfeindstryd teen Nieu-Seeland in die krieket-wêreldbeker.
Krieket SA is haastig met kwotas
Suid-Afrikaanse krieket-franchises gaan in die nuwe seisoen gedwing word om ses spelers van kleur en minstens drie swart spelers op die veld te plaas vir alle kompetisies, het Krieket SA (KSA) Saterdag gesê.
Nuuskommentaar: Ras, ras, ras… rasbeheptheid skep rassepolarisasie
Herman Toerien neem gevalle van rasbeheptheid onder die loep.
AfriForum gaan SARU se transformasie-plan namens ’n groep 0/16 rugbyspelers beveg
AfriForum sê hy gaan die Suid-Afrikaanse Rugby-unie se transformasie-plan, wat vandag deur die Sondagblad Rapport onthul is, internasionaal beveg.
AfriForum gaan klag teen SARU by IRR indien oor kwotas in rugby
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ‘n amptelike klag teen die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (SARU) by die Internasionale Rugbyraad (IRR) indien na berigte dat Heyneke Meyer, Springbok-afrigter, opdrag gekry het om meer swart spelers kanse te gee in die span.
Video: Junior-bokke almal “op meriete” gekies
SARU het ‘n groep van 28 spelers bekend gemaak wat in Junie in Nieu-Seeland om die Junior Wêreldbeker-titel gaan meeding. Die keurders het die versekering gegee dat elke speler in die groep op meriete gekies is.
Mbalula: ‘Ek dwing nie kwotas af nie’
Fikile Mbalula, minister van sport, sê ʼn kwota van 60% swart spelers in nasionale sportspanne sal op niemand afgedwing word nie.
Klagtes teen SA sportliggame wat voor regering se kwotadruk swig
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Suid-Afrikaanse sportliggame gemaan dat hy amptelike klagtes by internasionale sportliggame sal indien teen enige Suid-Afrikaanse sportfederasie wat voor die regering se druk swig om streng rassekwotas in te stel.
Bokprobleme, kleurbeheptheid en Curriebekeropskuddings
Na ʼn week se wegbreek waar daar selfs geen selfoonontvangs is nie, kon ek nie antwoord op die kommentaar wat gelewer is op my skrywe…