In “Binnelanders” ontdek Margie iets oor Nicolette en in “Suidooster” kry Nazeem se planne momentum.
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
‘Hans steek die Rubicon oor’, ‘Die tragiese saak van Pamina Vermaak’ by Silwerskermfees te sien
Die Silwerskermfees beskik vanjaar oor drie kategorieë: vollengte rolprente, kortflieks en dokumentêre.
Dié huisvrou ‘dink nie mooi voor sy praat nie’
Die ses ‘housewives’ van die Wynlande het in Donderdagaand se episode ʼn swierige partytjie by Gloria Arendz Theiler se R99 miljoen-herehuis in Kaapstad bygewoon.
Sepiegids: Bompie neem wraak op Lennie in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” ontvang Tracy ʼn liefdesverklaring en in “Diepe waters” is daar spanning wanneer Sanet terugkeer.
Danspassies, ysbakterapie en ʼn helikopterrit in ‘Real Housewives’ te sien
“Ek was nie 100% seker wat hierdie was en of ek my man se oë moes toe hou of nie,” het Mariska geskerts.
TV-reeks wil jou dorp se planne, drome bou
Het jou dorp of gemeenskap inisiatiewe wat ʼn hupstoot nodig het? Dié nuwe TV-reeks wil jou daarmee help.
Sepiegids: Maak Rhafiek, Bianca vrede in ‘Suidooster’?
In “Binnelanders” daag Andrea op en besef Steve is nie meer enkellopend nie terwyl “Diepe waters” se Rossouw en Pam nie om dieselfde vuur sit nie.
Boer Hennie spog met sy geringde duif
Eloïse was die naweek salig onbewus van dié groot planne en het gedink Hennie gaan haar eers in die Junie-skoolvakansie vra om te trou.
Bekende gesig is nuwe ‘Ontbytsake’-aanbieder
“Daar is min kerke of stadspleine in die land waar ek nié voor ’n kamera was nie.”
‘Real Housewives’: Anita se geduld met Karen en Michelle borrel oor
“Get over yourself,” het Anita haar teenoor Karen opgeruk.
Sepiegids: Liam ruk handuit in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” stamp Rhafiek en Rhiyaaz steeds koppe en in “Arendsvlei” konfronteer Anthony Rachel oor haar verhouding met die gevaarlike Desmond.
‘Real Housewives’ tuit te lekker lippe vir TikTok
Michelle, ʼn estetikadokter, wou haar sosialemediateenwoordigheid opkikker en besluit toe om haar mede-‘housewives’ by die pret te betrek.
Sepiegids: Is Brendan besig met sy ou streke in ‘Suidooster’?
In ‘Binnelanders’ vang Dawid vir Liam uit en in ‘Diepe waters’ word die waarheid van Gys se aanval onthul.
Antoinette Kellerman bekoor in Moedersdagfliek
Doyenne van die teater, Antoinette Kellerman, sal kykers Saterdagaand bekoor met ’n lekkerkyk, hartroerende Moedersdagfliek.
Luister: Koel, kalm Amy nie skaam om vir haarself te lag
“Toe ek in 1992 as Mej. SA gekroon is, het die medialandskap heeltemal anders gelyk. Ek het nie eens ʼn e-posadres gehad nie, nou is ek sommer in ʼn reality show.”
‘Housewives’ se Michelle stop ‘stoomtrein van katterigheid’
“My jare by die staatshospitale was makliker as hierdie naweek.”
Komediant wen kwartmiljoen vir liefdadigheid
Hy skenk dié reusebedrag aan die Gift of the Givers-noodleningsorganisasie.
‘Diepe waters’: Wie wou van Gys ontslae raak?
Vandeesweek ontwaak Gys Swarts ná twee weke uit sy koma en die vraag op almal se lippe is: “Wie het dit aan jou gedoen?”
Sepiegids: Kommer oor Gys se geheue in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ moet Steve inspring wanneer ʼn pasiënt inmekaarsak ná ʼn gesigoorplanting, en in ‘Arendsvlei’ kry Eva en Tanner se avontuur ’n donker, gevaarlike kinkel.
Woelwater op pad vir gewilde BSV-paartjie
Sanel vertel dat Willem spot en sê dit was nou “Boer soek ʼn baba” vir dié paartjie, wat op 15 Mei hul tweede huweliksherdenking gaan vier.