In ‘Getroud met rugby’ is Amanda jaloers wanneer Philip vir ʼn pompom-meisie loer, en ʼn onverwagte gas daag op in Arendsvlei.
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
Lukas ʼn nuwe uitdaging vir Armand
Armand Aucamp vertel waarom ‘Spoorloos: Die eiland’ se Lukas vir hom ʼn nuwe uitdaging was.
Sepiegids: Wie gaan die dansuitdaging in ‘GMR’ wen?
Chiron veroorsaak spanning in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ bars die bom wanneer David se femur as bewysstuk ingedien word.
Resep: ‘Jan Braai’ se varknekkerrie
Dié kerriegereg sal voorwaar ’n treffer by jou volgende kuier wees.
Luister: Reis saam met Bonné de Bod in ‘Bewonder en bewaar’
Deur die oë van mense soos navorsers, wetenskaplikes en veeartse kom kykers meer te wete oor verskeie ikoniese wilde diere en ongerepte wildernisse.
Tiaan Slabbert gesels oor ‘Spoorloos: Die eiland’ se Phillip
“Ek het uitgefreak en my agent, Marius Meyer by Thespians, se ore van sy kop geskree.”
Plaasjapie: ‘Ek het geweet ek word dalk uitgestem’
Nóg ʼn Noubees-lid was vandeesweek nie sy sout werd nie.
Sepiegids: Nuweling maak moles in ‘GMR’
Tertius tik Zee oor die vingers in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ gee Ingrid vir Kaptein Karelse moeilikheid ná haar inhegtenisneming.
Bekkige wysneuse terug vir nog ʼn seisoen van ‘Kyk wie praat’
“Ek is een van daardie mense wat verskriklik hard baklei daarteen om oud te word, ek wil die kind in my wakker hou.”
Resep: ‘Jan Braai’ se pleisterburger
“Jan braai vir erfenis” se pleisterburger moet beslis volgende in jou braaidagboek geplaas word.
Video: Vreugdevuur brand toe Bobby ‘Spoorloos’-hoofrol kry
“Ek wou nog altyd ʼn ernstige rol gespeel het en toe gebeur dit gouer as wat ek verwag het.”
‘Plaasjapie’: Eerste stadsjapie kry tranerige trekpas
“Ek is die persoon wat die hardste gewerk het, maar niemand het dit raakgesien nie, want hulle het klaar in die begin ʼn keuse oor my gemaak.”
‘Vat jou goed en trek’: Henk se wenke
Henk Conrey, die aanbieder van die kykNET-reeks Vat jou goed en trek en ʼn dekorkenner, het ʼn paar vrae oor sy projek in die tweede episode beantwoord.
Sepiegids: Spioenasie, verraad in ‘Binnelanders’
Die Stryders verwelkom twee nuwe gesigte in ‘Getroud met rugby’ en wie gaan as Mnr. en Mej. Arendsvlei 2022 gekroon word?
Resep: ‘Jan Braai ‘ se gerookte hoender- mayo-braaibroodjies
Wees ’n bobaas braaier met dié braaibroodjies.
Persoonlikhede bots, bloed spat in 1ste episode van ‘Plaasjapie’
Een span is ook in ʼn onverwagse wending ʼn lid kwyt nog voor die eerste groepuitdaging kon plaasvind.
‘Ontbytsake’-span skenk 6 700 liter sop
Die 67 000 liter-sopuitdaging het op Mandeladag in 2020 afgeskop en het sedertdien al aan sowat 600 000 mense kos voorsien.
Foto’s: Akteurs deel beste ‘Dinge van ʼn kind’-herinneringe
“My wildste drome het voor my oë afgespeel en ek sal altyd vir Mart soos ʼn hangertjie om my nek, naby my hart, hou.”
Dogter onthul ‘my pa het my nie verkrag’
’n Storm het in 2009 om Abrie Raaths se kop losgebars toe ’n suggestiewe en ontstellende skets in die skooltas van sy dogter, Megan Raaths, gevind is.
Sepiegids: Doodsengel kuier in Arendsvlei
Kristien se nuwe selfverdedigingsafrigter, Chris Fourie, sorg vir hope vermaak in vandeesweek se episodes van “Getroud met rugby”.