Nog geen spesifieke bewerings is aan die KwaZulu-Natalse Christelike maatskaplike dienste (CSS) bekend gemaak ná kinders uit verskeie kinderhuise verwyder is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KZN-kinderhuise"
Kinderhuis-drama: Klag oor video ‘lankal afgehandel’
“Die video is nou in die kollig nadat iemand dit gelek het. Of die departement besluit het om die kinders op grond van dié video te verwyder, weet ek nie.”
Kinders getraumatiseer maar terug by kinderhuise
“Al die kinders is terug afgesien van twee wat in die hospitaal opgeneem is.”
KZN kinderhuise terug hof toe oor kinders
Intussen staan die verwelkomingsbaniere, -geskenke en -eetgoed onaangeraak by Môrester Ladysmith, Môrester Newcastle en Huis Meah in Newcastle waar personeel opgewonde voorberei het vir die kinders se terugkeer.
Kinders nog nie terug by KZN‑kinderhuise
ʼn Klag sal intussen by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement en die betrokke amptenare ingedien word “aangesien die onmenslike wyse waarop die kinders behandel is, totaal onaanvaarbaar is”.
Hof sê kinders moet na KZN kinderhuise terugkeer
“Vir eers is ons net verheug. Ons kinders kom terug, prys die Here.”
Kinderhuis-drama: ‘Ek sal verbaas wees as aantygings waar is’
“Ek het steeds die idee dat hierdie aantygings anoniem na die een of ander amptenaar of politikus gestuur is.”
Departement reageer ná kinders uit tehuise verwyder word
“Ek het nog nooit in my lewe so negatief en magteloos gevoel soos die afgelope naweek nie. Die personeel het vir my video’s en klanksnitte gestuur van die kinders wat skree en huil, papiere op hul vensters plak wat sê ‘los ons net uit’ en desperaat aan die kinderversorgers vasklou.”
200 kinders uit tehuise verwyder
“Is dit regtig nodig om 200 weerlose kinders op só manier te traumatiseer?”