Die drie mans wat Dinsdag tydens ʼn dwelmklopjag by die grootste dwelmlaboratorium tot dusver in Suid-Afrika in hegtenis geneem is, sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "laboratorium"
Foto’s: Klopjag op grootste dwelmlaboratorium in DBN-spogbuurt
Die KwaZulu-Natalse polisie het Dinsdag geskiedenis gemaak toe hulle op die grootste dwelmlaboratorium wat nog ooit in die provinsie ontdek is, in Hillcrest, Durban toegeslaan het.