Die polisie op Ladysmith het saam met beamptes van Harrismith gewerk om die verdagtes Maandagaand vas te trek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ladysmith"
Botsing eis vier; jong man vas vir dronkbestuur
Vier lede van ʼn gesin is in ʼn botsing buite Ladysmith in KwaZulu-Natal dood.
Jong motorfietsryer sterf in tref-en-trap
“Die 23-jarige man en sy motorfiets is in die middel van die pad aangetref.”
Man ernstig beseer gedurende ‘huisroof’
Die bure het gille vanuit die huis gehoor.
Foto’s: Joseph Shabalala ter ruste gelê
“Ladysmith Black Mambazo was die klankbaan van ons lewe.”
Gesinne ontruim ná verwoestende storm in Ladysmith
Verskeie families is Saterdagaand dakloos gelaat en ander is na gemeenskapsale ontruim ná ʼn verwoestende storm in Ladysmith in KwaZulu-Natal.
Ontvoerde man dood gevind
Hy is glo vroeër deur sewe mans daarvan beskuldig dat hy ’n motor in dié dorp gesteel het.
Tiener naby skool deur honde aangeval
Elrica-Joane Strydom (15) is Donderdag deur ʼn hond aangeval, oomblikke nadat die skool verdaag het. WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig mag sensitiewe lesers ontstel.
DA pak skuld vir Ladysmith-onrus op KZN-LUR
Die DA het Dinsdag gereageer deur te sê Mxolisi Kaunda, die KwaZulu-Natalse LUR vir vervoer, se besluit was onverantwoordelik en het die lewe van Ladysmith-inwoners in gevaar gestel.
KZN-man (18) deur huiseienaar geskiet
Die man is in ʼn kritieke toestand na die hospital gehaas ná hy ʼn skietwond aan sy kaak opgedoen het.
Vrou voor trok ingestoot
ʼn Vrou, vermoedelik 23 jaar oud, is Dinsdagmiddag voor ʼn vragmotor ingestoot nadat sy glo beroof is.
Fietsryer sterf op grondpad
’n Fietsryer in sy 30’s is dood in ’n vermoedelike tref-en-trap voorval in Ladysmith.
[Foto’s] Bielie van ʼn luislang gevang wat bok plattrek
Fanie Cilliers, ʼn plaaslike slangvanger van Ladysmith in KwaZulu-Natal, het Dinsdag sy hande vol gehad om twee luislange te vang en van ontstoke inwoners te red, aangesien dié gediertes hul vee as prooi vang.
Baba in winkelsentrum ontvoer
ʼn Tienermeisie is in hegtenis geneem nadat ʼn baba in ʼn winkelsentrum ontvoer is.
Moordenaar-pa spoedig gevonnis
Die 33-jarige pa van Ladysmith wat sy twee kinders in hul beddens met ʼn mes doodgesteek het, is 12 dae ná hul moord tot tronkstraf gevonnis.
Pa erken moord op twee kinders
ʼn 33-jarige pa van Ladysmith het Donderdag in die hof erken hy het op 30 Mei sy twee kinders in hul beddens met ʼn mes doodgesteek.
Kinders glo in hul beddens doodgesteek
ʼn Man, wat na bewering sy twee kinders in hul beddens met ʼn mes doodgesteek het, het Woensdag in die Ladysmith-landdroshof verskyn.
Voetganger sterf ná taxi haar sleep
ʼn 27-jarige vrou is Dinsdagoggend in Ladysmith, KwaZulu-Natal, dood toe ʼn minibustaxi haar gestamp en etlike meters ver gesleep het.
Plaasaanval in Ladysmith
ʼn Boer en sy vrou het kopbeserings opgedoen nadat hulle met vuurwapens op hul plaas in Ladysmith, KwaZulu-Natal aangeval is.
5-jarige sterf in botsing
ʼn Vyfjarige meisie is dood en drie mense beseer in ʼn botsing op die N11 buite Ladysmith in KwaZulu-Natal.