“Die skool meen daar is geen rede om paniekerig te raak of ʼn uitbreking van breinvliesontsteking te verklaar nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laerskool Delmas"
Derde leerder van laerskool vir breinvliesontsteking behandel
“Ons het alle ouers gewaarsku om bedag te wees op simptome en dadelik ʼn dokter of ongevalle-eenheid van ʼn hospitaal te besoek as hulle bekommerd is.”