Die polisie en amptenare van die Gautengse departement van onderwys monitor die situasie by Roodepoort Primary School in Johannesburg terwyl ouers betoog oor die skool se nuwe hoof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laerskool Roodepoort"
‘Rasherrie’ by Roodepoort-laerskool
Die Gautengse departement van onderwys het die Johannesburgse hooggeregshof genader om ʼn interdik te bekom om ouers te verhoed om by Roodepoort Primary School te betoog, die skoolhoof en onderwysers te dreig of hulle toegang tot die skool te weier.