Die kriteria was visuele trefkrag, die balans tussen smaak en geur, geurintensiteit, tekstuur en mondgevoel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laeveld Agrochem"
Nisboere se susterreeks sien die lig
“Ons het nie besef dat dit so vêr gaan ontwikkel nie – daar is geskiedenis gemaak en as dit gaan uitspeel soos ons verwag, gaan dit baie Suid-Afrikaners se lewens verander.”
Son-Safari maak belegging in SA landbou
Sowat 800 Suid-Afrikaners, hoofsaaklik boere met hul gesinne, maar ook glanspersoonlikhede, motiveringsprekers, kunstenaars, landboukundiges, uitstallers en die media, het op twee hotelle op die eiland toegesak.
Grondontleding antwoord op duur insette
“Met al die kunsmismalligheid daar buite is dit die regte ding om te kyk waar ons op die basiese dinge, soos die benutting van ons grondsoorte, beter kan doen.”
Banke ontwikkel aptyt vir landbou
“Gelukkig is boere natuurlike entrepreneurs en banke hou daarvan, want eersgenoemde verstaan die waarde van outomatisering en om aan te pas by verandering.”
Samewerking deur saam boer en saam slaggate vul
Laeveld Agrochem en Betereinders wil graag ʼn ander storie vertel – een van samewerking in die landboubedryf.”
Tyd vir landbou (en jolyt) op Mauritius
Boere wat ʼn uitsonderlike geleentheid wil meemaak, waar pret, vermaak en landbou hand aan hand gaan loop, kan nou hul plek by Laeveld Agrochem se Son Safari-landbouskou in Mauritius bespreek.
Toplandbousprekers by Mauritius-skou
Benewens die jongste inligting oor alles van boerwees, kan skougangers ook ’n blaaskans saam met vriende en familie geniet.
Boereskou in Mauritius
Die landbouskou, alle vermaak en verrigtinge gaan by Sugar Beach, ʼn luukse vyfster-vakansieoord, plaasvind.
Saffraan verskuif reeds grense in eerste seisoen
“Met een hektaar kan jy ʼn ekonomiese eenheid bedryf en jou jaarlikse oes pas in jou bakkie se paneelkissie.”
Genesis sorg vir voedsame kitskos in ʼn krisis
Dit is juis rampslagoffers wat immuunversterking nodig het en as die kos boonop lekker smaak, is dit glad nie te versmaai nie.
Moringa: Die plant wat ander plante voed
Hierdie “wonderplant” wat in tee of poeiervorm verbruik word, word gereken as die gewas met die hoogste konsentrasie voordelige voedingselemente.
In Kempton Park word stadsboere se drome waar
Die Covid-19-inperking het die saadjie geplant om die landboudrome vir ʼn klomp stedelinge ʼn werklikheid te maak.