Die polisie in KwaZulu-Natal het Donderdag gesê geen vuilspel word in hierdie stadium vermoed ná agt persone, waaronder sewe kinders, tydens ʼn brand by ʼn kinderhuis gesterf het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lakehaven-brand"
8 sterf in brand by weeshuis
Agt mense, onder wie kinders, is dood nadat ʼn brand Donderdag in die vroeë oggendure by ʼn weeshuis in Durban uitgebreek het.