Buiten die land se handelsbanke, het die Land Bank ook sy stem by die debat gevoeg. Die Land Bank is die grootste uitlener van geld aan die landbousektor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Land Bank"
Land Bank kry lening van R900 miljoen by Duitse bank
Die Land Bank het Donderdag aangekondig dat hy ʼn lening van R900 miljoen bekom het by die Duitse Ontwikkelingsbank (KfW).