Op die pad is dit eenvoudig – die Range Rover is lieflik stil, dit ry soos ʼn droom.
Alles vir die sleutelwoord "land rover"
Land Rover Discovery Sport: Kleinboet word groot
Die Discovery Sport voer twee truuks in sy mou wat meeste van die sportnutse in dié segment nie het nie.
Klim uit jou gemaksone vir ’n gesonder lewe
Die bekende leefstyl sjef Izelle Hofmann het Dinsdag ʼn geleentheid aangebied waar sy mense gemotiveer het om so goed na hul binneste om te sien as wat hulle hul geliefde kar versorg.
[Foto’s] Bekendstelling: Discovery ʼn onverskrokke ontdekkingsreisiger
Ai, dit bly maar die klein dingetjies. Vroulief gaan nou baie bly wees dat sy nie meer vir my hoef te skreeu nie: “Links, ja! Regs, ja! Ligte!” skryf Brendon Staniforth.
Padtoets: Range Rover Sport die luuksste vuurpyl in die heelal?
ʼn Paar pelle het kom kuier toe ek die Rangie gehad het en een vra: “Hoekom haak jy nie die woonwa met hom nie?” “Twee redes,” sê ek. “Eerstens sal die ding my woonwa rekmerke sleep, en tweedens hy het nie ʼn haak nie,” skryf Brendon Staniforth.
[Foto’s] 4-jarige gereed vir veldry met Land Rover-bed
ʼn Vierjarige seuntjie van Pretoria se grootste droom het waar geword toe hy onlangs ʼn Land Rover-bed met regte motoronderdele soos bande en hoofligte gekry het.
Video: Range Rover Sport die meester!
Kon Top Gear se “ou” Stig, Ben Collins, en die Ranger Rover Sport V8 Supercharged die 14,9 km legendariese afdraande skihelling in Mürren, Switserland, baasraak?
Land Rover Defender groet finaal
Groot nuus is dat Land Rover se ikoniese Defender letterlik die einde van die pad bereik het. Na meer as ses dekades gaan hierdie ruwe dog geliefde bosbreker nie meer vervaardig word nie. Bernard bespreek onder andere ook die ABS-remstelsel in die Suzuki DZire en die kragtige Nissan Navara-bakkie.
Afrikaans en Land Rover nou maatjies
Jaguar/Land Rover SA het onlangs erkenning gegee aan sy groot Afrikaanssprekende klantebasis deur as voertuigverskaffers op te tree vir die reeks “Afrikaans is Groot”-konserte wat binnekort in Pretoria en Kaapstad gehou gaan word.