“Boere se primêre rol is die produsering van bekostigbare voedsel vir die mense van Suid-Afrika, nie die herstel van paaie nie.”
Alles vir die sleutelwoord "landbou"
Boere wat hulself verdedig, ‘in spervuur’
Die Suid-Afrikaanse regstelsel laat wetsgehoorsame burgers in die steek deur boere in hegtenis te neem wat hulself teen misdadigers beskerm.
Grootkop in avo-bedryf sterf
Ernst was veral bekend vir die kweking en uitvoer van die Maluma-avokado, ’n besonderse en internasionaal gesogte avokadokultivar.
Kommer oor polisiëring in landelike gebiede tydens strenger inperking
Dít te midde van ’n beduidende toename in veediefstal in veral die Noord-Vrystaat en verhoogde misdaadaktiwiteit by die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho.
Saai pleit by regering oor jagters
Suid-Afrika is tans in die middel van ’n jagseisoen wat ekonomies gesproke ’n uiters belangrike tyd vir ons lede is. Reisbeperkings kan reuse-ekonomiese gevolge hê.”
Verwarring oor regulasies vir veilings
Agri SA wil weet na presies watter veilings die regulasies in die Staatskoerant verwys.
Voëlgriep breek uit op Gautengse plaas
Altesaam 300 hoenders het reeds op dié plaas weens die virus gevrek.
Voer, medisyne van Ermelo-boere na Loxton
“Die tannies het in die pad gaan staan en huil toe hulle ons sien.”
Minimumloonverhogings skok landbousektor
Ons sidder om te dink wat die gevolge gaan wees vir werkloosheid in Suid-Afrika sodra hierdie aanpassing in werking tree.
Vloedwater rig skade aan op pad na Upington
Die riviergemeenskappe anderkant Douglas, waar die Vaalrivier by die Oranjerivier aansluit, het egter rede tot kommer.
OG-verslag wys regering laat alle boere in steek – VF Plus
Die ouditeur-generaal het bevind daar was onvoldoende rekordhouding oor begunstigdes en ʼn onregverdige proses is gevolg om op verskaffers wat koopbewyse sou delg, te besluit.
Reuse-graanoes vir 2020 voorspel
Daar word verwag dat die totale graan- en oliesaadoes vanjaar meer as 17 miljoen ton kan bereik, 34% meer as verlede jaar.
Plaasaanvalle, droogte en grondhervorming oorheers landboudebat
Thoko Didiza het Dinsdag in die parlement onomwonde te velde getrek teen plaasaanvalle.
Senwes-kossambreel bring verligting
Die landbou-onderneming Senwes het reeds meer as 139 907 mense met sy AVC Food Umbrella-projek gevoed.
Slim tegnologie besorg Namibië sy eerste bloubessie-oes
Die meeste mense sou enige droom om die sappigste bloubessies in die dorre Namibië te verbou vroeër net as nog ʼn belaglike hersenskim afgelag het.
Net derde van boere in Noordwes kry Covid-19-noodverligting
Meer as 6 000 boere wat aansoek gedoen het om hulp, is met leë hande weggestuur.
Wes-Kaapse melkboere reik uit met 1%-projek
“Ons voorsien 33 instansies van tussen 2 000 en 3 000 warm, voedsame maaltye per dag, en is ideaal geposisioneer tussen die ontvangers en die skenkers.”
Mielieopbrengs effens afwaarts aangepas
Só lyk die produksievooruitskattings vir mielies, bone en sonneblomsaad.
Daar ís iets wat jy kan doen
Die een goeie ding wat Covid-19 veroorsaak is dat dit ons dwing om nuut te dink, weer te waardeer wat ons het, en ons aanspoor om anders op te tree: óns het die vermoë om deur ons dade ware gemeenskapslewe weer terug te bring.
Vertroue in landbousektor laagste in dekade
Graanlewering vir die nuwe seisoen wat later as normaal begin het weens laat somerreën, het ook nie juis die situasie verbeter nie.