Nie Saai of TLU SA kan aan hul lede verduidelik dat hulle op ʼn strategiese plan kan afteken wat landbou op dieselfde trajek as Eskom, Denel, SAL, Onderstepoort of openbare gesondheidsorg wil plaas nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "landbou- en landbouverwerkingsmeesterplan"
Katoenvolumes probleem; pryse hoogste in meer as dekade
Die katoenbedryf se teiken is om teen 2030 altesame 65% van sy katoen plaaslik te bekom.