Die pakket is geskik vir klein- en grootskaalse boere en daar is tans ʼn groot aanvraag daarvoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Landbounavorsingsraad"
John Purchase groet Agbiz
Die buiteland was ook baie beïndruk met sy toewyding en harde werk en die Franse regering het hom in 2018 tot ridder geslaan.
LNR ‘diep bekommerd’ oor plaasmoorde
Die LNR sê misdaad het ʼn negatiewe uitwerking op die inkomste van indiwidue en bedreig voedselsekerheid, vrede en die maatskaplike samehorigheid wat die land bitter nodig het.
Afleggings by LNR eers gestuit
Nagenoeg 1 000 mense sou hul poste kwyt wees.
Groot afleggings by Landbounavorsingsraad dreig
Solidariteit sê herstrukturering by die LNR is wél nodig, maar hy kan nie die summiere aflegging van nagenoeg ʼn duisend mense steun nie.