Die voorval het Vrydagoggend omstreeks 02:30 plaasgevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lanseria"
Lanseria kan nou ook vlugte hervat
Die departement van vervoer sal nou fokus op die heropening van lughawens in Limpopo, Mpumalanga en Bloemfontein.
Egpaar eis miljoene ná kind se arm in voerband beland
ʼn Egpaar van Johannesburg dagvaar die lugvaartreus Comair en die Lanseria-lughawe nadat hulle tweejarige seuntjie se arm in ʼn bagasievoerband ingetrek is.
Ouers sterf dae ná mekaar op dieselfde kleinhoewe
“Ek het gevoel of my pa ’n pols het, maar daar was niks nie. Ek het terug huis toe gehardloop en dadelik vir hulp gebel.”
Skolier sterf tydens tref-en-trap
“ʼn Lugwaardin was besig om KPR op die meisie toe te pas toe paramedici by die toneel opgedaag het.”
Vrou sterk aan ná Lanseria-plaasaanval
ʼn 71-jarige vrou, wat anoniem wil bly, sterk Saterdag in die hospitaal aan ná sy geskiet is tydens ʼn plaasaanval Donderdagaand.
[Foto’s] Vliegtuig vat vlam ná noodlanding by Lanseria
Drie mense is beseer en het brandwonde opgedoen toe ʼn ligte vliegtuig Dinsdagmiddag by die Lanseria Internasionale Lughawe naby Johannesburg ʼn noodlanding moes uitvoer en daarna aan die brand geslaan het.
Drie dood in Lanseria-botsing
Drie mense is dood en nog een het kritieke beserings opgedoen in ʼn trompopbotsing op die R512 in Renosterspruit, naby Lanseria.
Helikopter stort neer by Lanseria
ʼn Vlieënier het Vrydag wonderbaarlik oorleef nadat sy helikopter by Lanseria Internasionale Lughawe in Johannesburg neergestort het.
Padwerker sterf toe trok op N14-snelweg omslaan
ʼn Padwerker is dood en verskeie mense beseer nadat ʼn vragmotor Woensdagmiddag in die nat weer op die N14-snelweg, wes van Pretoria, omgeslaan het.
Twee sterf in vliegtuigongeluk by Lanseria
Twee persone is dood nadat ʼn ligte vliegtuig ongeveer 10 km buite Lanseria op die R512 neergestort het.
Twee motorfietsryers dood in Lanseria-ongeluk
ʼn Man en ʼn vrou is Sondagaand dood ná ʼn motorfietsongeluk in Ashantiweg naby Lanseria in Johannesburg.
Twee vas oor vervalsde geld
ʼn Man en ʼn vrou is in hegtenis geneem nadat hulle glo met vervalsde geld met ʼn geraamde straatwaarde van R14 900 in Lanseria, Johannesburg, betrap is.
Diereliefhebbers waag lewens om poolhonde te red
Diereliefhebbers het Sondag ʼn groot swerm bye getrotseer om poolhonde in ʼn skuiling in Lanseria van ʼn gewisse dood te red.
SAID konfiskeer $9.3 miljoen by Lanseria-lughawe
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het by die Lanseria-lughawe in Gauteng beslag gelê op kontant ter waarde van $9.3 miljoen (ongeveer R102 miljoen).
Vliegtuig land sonder wiele by Lanseria-lughawe
Die aanloopbaan by die Lanseria-lughawe in Pretoria moes Donderdagoggend tydelik sluit nadat ʼn vliegtuig se onderstel, waaronder sy wiele, tydens die landingsproses gefaal het.
Vliegtuig stort neer buite Lanseria
Twee mense is Donderdagoggend dood toe ʼn ligte vliegtuig naby Lanseria Internasionale Lughawe buite Johannesburg neergestort het.