Die departement van onderwys sal dit oorweeg om ʼn vraag te onttrek waarin matrieks wat Dinsdag die drama-vraestel geskryf het, moes verduidelik hoe hulle ʼn baba se verkragting op die verhoog sou uitbeeld deur gebruik te maak van ʼn besemstok en ʼn brood.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laura Foot Newton"
Matrieks geskok oor babaverkragting-vraag
Matrieks wat Dinsdag die drama-vraestel geskryf het, moes verduidelik hoe hulle ʼn baba se verkragting op die verhoog sou uitbeeld deur gebruik te maak van ʼn besemstok en ʼn brood, het The Witness Woensdag berig.