Die wêreldmusiek-produksie ‘Afrique mon désir’ met Laurinda Hofmeyr word op 18, 19 en 20 Oktober by die Fugard-teater in Kaapstad uitgevoer. Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié vertoning wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laurinda Hofmeyr"
Laurinda Hofmeyr terug met ‘Wat ek wou sê’
Laurinda is bekend vir haar toonsetting van gedigte en haar splinternuwe album, Wat ek wou sê, is ook ʼn versameling van gedigte wat sy verwerk het.