Ken jy die woord “bombarie”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind wat dié woord beteken.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lawaai"
Jack Parow agter tralies
Die kletsrymsanger Jack Parow, oftewel Zander Tyler (31), is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo rusverstoring by ʼn oord, waar hy oornag het om die naweek by die Oppikoppi-fees op te tree, veroorsaak het.