Ses immigrasiebeamptes van die departement van binnelandse sake het Maandag saam met ’n polisiebeampte en ’n Mosambiekse straatverkoper in die Komatipoort-landdroshof in Mpumalanga op aanklagte van korrupsie verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lebombo-grenspos"
Drie by grenspos oor korrupsie aangekeer
Drie verdagtes, tussen 36 en 41 jaar oud is Vrydag by die Lebombo-grenspos by Mosambiek in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en korrupsie
Landsgrense heropen binnekort
Die departement sal onder meer maatreëls tref om die opeenhoping van vragmotors te voorkom.
Situasie by Lebombo-grenspos ‘onaanvaarbaar’ – komitee
Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, moet verduidelik hoe sy departement die situasie gaan omkeer.
Portefeuljekomitee oor binnelandse sake gaan grensposte besoek
Altesaam 104 mense het die afgelope week by die Beitbrug-grenspos positief vir Covid-19 getoets.
Covid-19-protokol by Lebombo bedreig lewens’ – vervoerbedryf
Die organisasies sê toue by die Lebombo-grenspos is nou sowat 25 km lank.
Weermag, polisie moet gapende grense help bewaak
Die komitee sê Suid-Afrika en sy bure moes vooraf planne beraam het om die groot getalle mense wat die grense sou oorsteek te hanteer – maar dat dit duidelik nie gedoen is nie.
Ellelange toue, chaos by Lebombo-grenspos
“Wat hier gebeur, is onmenslik.”
Honde in kratte by grenspos nié gesteel
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het troeteldiereienaars gemaan om seker te maak van die nodige regulasies wanneer hulle met hul geliefde vierpotiges oor die grens verhuis.
Twee vas oor R10 miljoen se dwelms
Twee verdagtes, onderskeidelik 48 en 50 jaar oud, is Maandag by die Lebombo-grenspos naby Komatipoort in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met dwelmmiddels met ʼn geraamde straatwaarde van R10 miljoen.
Alkohol, dwelms uit Mosambiek na SA gesmokkel
Verskeie verseëlde bokse met jenewer is ook in die vragmotor gekry.
Grensposte gereed vir feesseisoen
Die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe het hul diens aansienlik opgeskerp te midde van 17 000 meer reisigers as gewoonlik wat vandeesweek daagliks deur die grens gaan.
Grootste vonds ooit by Mosambiekse grenspos
Suid-Afrikaanse doeanebeamptes het meer as 14 000 paar seilskoene, met ʼn geraamde straatwaarde van R11.3 miljoen wat nie verklaar is nie, by die Lebombo-grenspos gekonfiskeer.