Skade van honderde duisende rande is aangerig nadat betogende inwoners in Ledig naby Sun City verlede weke skole in die gebied aan die brand gesteek het, het die Noordwes departement van onderwys gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ledig"
Brand by Noordwes-hoërskool
ʼn Hoërskool in Ledig buite Rustenburg in Noordwes, is Vrydag afgebrand.