Karin Venter gesels met ʼn akademiese bestuurder by ʼn hotelskool in Bobaasberoepe, Annelize Brits kry vir oulaas raad vir ouers wat kinders het met ʼn leergestremdheid en ons vertel jou meer van die Kinders van die Wind roos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "leergestremdheid"
Allegaartjie 2 – Program 221
Karin Venter gesels met ʼn sjef wat spesialiseer in soetgebak in Bobaasberoepe, Annelize Brits vind meer uit oor die rol van ʼn spraakterapeut by kinders met leergestremdhede en Telgie Brink van Media Works gesels verder oor opleiding in persoonlike finansies.
Allegaartjie 2 – Program 216
Karin Venter gesels met ʼn wynproe-aanbieder, Annelize Brits bekyk die rol van arbeidsterapie in leergestremdheid en Telgie Brink van Media Works praat oor opleiding in persoonlike finansies.
Allegaartjie 2 – Program 211
Daar word gefokus op rekreasiekunde in Bobaasberoepe, ons gesels met ʼn twee terapeute oor leergestremdheid en Johan Maree van FNB gee nog raad oor kredietkaarte en skuld.