Die leeu het glo uit ʼn nabygeleë wildreservaat ontsnap. Waarskuwing: Die foto mag dalk sensitiewe lesers ontstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "leeu aanval"
Skoonsus ken man uit wat op wildsplaas verskeur is
Die man wie se verskeurde liggaam Vrydagaand op ʼn wildsplaas in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo gevind is, is uitgeken.
Man op wildsplaas verskeur: Nuwe verwikkelinge
Volgens die polisie het verdere ondersoek aan die lig gebring dit was nie die trekkerbestuur wat verskeur is nie.
Man op wildsplaas deur leeus verskeur
“Die helfte van sy liggaam kon teruggekry word toe geweerskote gevuur is wat die leeus verwilder het.”
Kristian Prinsloo vandag begrawe
Kristian Prinsloo (12), die skoolseun wat in April deur ʼn leeumannetjie aangeval is, word vandag begrawe.
Terugslag ná leeuaanval: Ouers bid vir wonderwerk
Kristian Prinsloo, die Pretoriase leerder wat Saterdag deur ʼn leeumannetjie aangeval is, se ouers het ʼn beroep gedoen dat almal sal intree en aanhou om vir hul 11-jarige seun te bid.
Ouers vra gebede vir kritieke Pta-skoolseun ná leeuaanval
“Ons is so bly sy ouma was daar. Haar dapperheid het ons seun se lewe gered.”
Leeuaanval: Seun se nek beseer
Kristian Prinsloo (11) se toestand is onveranderd waar hy in ʼn Pretoriase hospitaal se waakeenheid behandel word nadat hy Saterdag deur ʼn driejarige leeumannetjie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo aangeval is.
Seun steeds kritiek ná leeu-aanval
Kristian Prinsloo (11) se ouma het die leeu van die seun afgestoei en sy lewe gered.
Leeu byt rugbyspeler se pa
ʼn Leeu het die voormalige Griekwas-rugbyspeler, Brett Tucker, se pa Saterdag by ʼn leeupark naby Krugersdorp op die skouer gebyt, het The Star Maandag berig.
Seun sterk aan ná leeuwyfie hom gryp
Johan Opperman (10) wat Saterdag by die Zanchieta-wildekatplaas deur ʼn leeuwyfie gegryp is, sterk aan in die hospitaal.
Leeuwyfie gryp 10-jarige
Johan Opperman (10) is Saterdag by die Zanchieta-wildekatplaas beseer toe ‘n leeuwyfie na hom gegryp het.