Was Vrydagaand die ommekeer vir Suid-Afrika se spanne in die Pro14-reeks?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leinster"
Cheetahs voor groot uitdaging teen onoorwonne Leinster
Leinster, wat Vrydagaand (20:00 SA tyd) teen die Cheetahs in Bloemfontein speel, is een van net vier van die 14 spanne in die Pro14-reeks wat na drie wedstryde nog nie verloor het nie.