Die skrywer Chanette Paul vertel vanuit Stanford in die Overberg wat die driekuns in die Lekkerlit-leeskompetisie vir haar beteken.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lekkerlit-kompetisie"
Afrikaanse boeke, ‘n leeskompetisie en Ballade vir ‘n Enkeling
Alta Cloete praat oor Seisoen van Lig en Donker en Izak de Vries vertel ons meer van Lapa-uitgewers se Lekkerlit Leeskompetisie. Leon van Nierop gesels ook oor die Ballade vir ʼn Enkeling rolprent.
Allegaartjie 2 – Program 180
Jannie Pelser vertel van sy kerk se toerustingmateriaal wat handel oor dissipelskap, ons gesels met Chanette Paul skrywer van die boek, Siende Blind, en ons kuier by die sanger, Ricus Nel.
Allegaartjie 2 – Program 148
Ons gesels verder oor spraakterapie, ons vertel jou meer van Lapa se Lekkerlit-leesboek vir Augustus, Ou Bloed, en ons kuier saam met die gospelsanger, Piet Smit.
Allegaartjie 2 – Program 115
In vandag se Allegaartjie praat ons musiek – Samy en Koos van der Merwe kuier in die ateljee. Ons gesels ook met Kristel Loots oor haar boek, Die Ander Vrou.
Allegaartjie 2 – Program 102
Dr Anton Prinsloo gesels oor die Noord-Kapenaars se kleurvolle gebruik van Afrikaans. Izak de Vries bespreek Juniemaand se Lekkerlit-boek en ons vertel jou meer van die Fine Brandy Fusion geleentheid.
Allegaartjie 2 – Program 88
In vandag se Allegaartjie gesels ons met Ettienne van der Lith van Canine Suid-Afrika, wat nuwe lewe blaas in projekte wat geld insamel vir liefdadigheidsorganisasies wat met diere werk. Ons praat met die skrywer Alta Cloete oor haar boek wat deel is van Lapa se Lekkerlit leeskompetisie en kuier by die manne van VonWest.
Allegaartjie 2 – Program 48
In vandag se Allegaartjie bespreek Denise Fredericks die versorgingsopsies vir pasiente in ons gesprekreeks oor Alzheimers en Dementia. Ons gesels ook weer met die Botha-broers van die ontwerpersetiket, F Wilson Mode, oor die Las Vegas Modeweek en vertel jou meer van vanjaar se Lekkerlit-kompetisie.