Ina Opperman verduidelik watter bepalings in die Nasionale Kredietwet jou kan help om van jou skuldprobleme op te los.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lenings"
Covid-19 en ʼn betaalvakansie: Moet ek nou skuld aangaan?
ʼn Betaalvakansie kan jou las verlig indien jy skielik nie meer ʼn inkomste het nie, maar stel bloot jou betalings uit.
Verbruikersrubriek: Wil jy geld leen? Lees eers hier…
Januarie is nie ’n vriendelike maand wat skuld betref nie. Gelukkig kan mens darem nog geld leen om jou oor die skuldhobbels te help. Dit is egter net hier waar jy moet ligloop, sê Ina Opperman.
Verbruikersake: Klasaksie vir verbruikers
Die US se regskliniek het ʼn aansoek by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om ’n klasaksie namens duisende verkulde verbruikers in te stel teen ʼn maatskappy wat aanlynlenings aanbied. Ina Opperman verduidelik wat gebeur.
Verlaging in brandstofprys, rentekoers ʼn hupstoot vir verbruikers
Suid-Afrikaanse huishoudings wat onder finansiële druk verkeer, sal ʼn afname in beide die brandstofprys en rentekoerse verwelkom.
Moody’s waarsku teen Chinese lenings aan Afrikalande
In Angola, Zambië, Ghana en Nigerië beloop rentebetalings reeds meer as 20% van dié lande se inkomste.