Danksy Shadine van der Merwe en Lenize Potgieter spog Manchester Thunder nou sommer met dubbeldoor Suid-Afrikaanse netbalslaankrag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lenize Potgieter"
Talentvolle Lenize mik na 100 toetse vir Proteas
Die Statebondspele is om die draai en nadat Lenize Potgieter die vorige skouspel in 2018 met ’n besering misgeloop het, is sy oorgehaal om nou haar vaardighede in Birmingham uit te stal.
Lenize mis selde een van haar doelwitte
“Ek wil een van die beste doelspelers ter wêreld word.”