Nog twee liggame is Vrydag op die plaas Geduld naby Kestell in die Vrystaat uitgehaal, wat die aantal liggame op ses te bring staan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lentsha Molefe"
Man in hof oor lyke in vlak grafte
ʼn Man van Lesotho het Woensdag in die Kestell-landdroshof in die Vrystaat verskyn na die gru-ontdekking van twee lyke in vlak grafte op ʼn plaas in die omgewing.