Al drie verdagtes sal na verwagting weer op 22 Februarie hul verskyning in die hof maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leon Brits"
Derde verdagte vas ná moord op Pofadder-hoteleienaar
’n Derde verdagte is Donderdag vasgetrek in verband met die moord op Leon Brits (41), eienaar van die gewilde Pofadder-hotel in die Noord-Kaap.
Twee in hof ná moord op Pofadder-hoteleienaar
Twee mans het Maandag in die landdroshof in Pofadder in die Noord-Kaap verskyn in verband met die moord op Leon Brits.
Twee vas oor Pofadder-man se moord
Twee persone is in hegtenis geneem in verband met die moord op Leon Brits, eienaar van die gewilde Pofadder-hotel in die Noord-Kaap.
Skok uitgespreek oor Pofadder-man se moord
“Die vlakke van misdaad wat ons sien is ondenkbaar en onmenslik. Ons kan nie bly leef in ʼn samelewing waar mense daaglikse gemartel en vermoor word en niks word daaraan gedoen nie.”
Noord-Kaapse hoteleienaar vermoor
Sy liggaam is in ’n swembad aangetref.