Jan de Wet, Willie Joubert, Leon Ferreira en Dewald Gouws het al bekendheid verwerf as solo-kunstenaars, maar hulle het besluit om saam te span en moontlik die eerste Afrikaanse Christelike supergroep, Manne wat glo, te vorm. Hul gelyknamige debuutalbum is pas uitgereik en by die NG-gemeente Valleisig in Pretoria vrygestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leon Ferreira"
Allegaartjie 2 – Program 214
In hierdie Allegaartjie kan jy luister na die tweede deel van ons gesprek met gospelsanger Leon Ferreira, terwyl Esmarie Prinsloo jou meer vertel oor die Bottels van Hoop-projek.
Allegaartjie 2 – Program 209
In vandag se program gesels ons vir oulaas met die storievertellers, Nico Nel en Uys van der Hoven en ons bring vir jou die eerste aflewering van ons gesprek met die gospelsanger, Leon Ferreira.