Suid-Afrika se gunstelinggrapjas, Leon Schuster, is eindelik tuis nadat hy ʼn reuse-rugoperasie vroeg in Augustus moes ondergaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leon Schuster"
Luister: Grapjas-duo terug met ‘Mr. Bones 3’
“Mr. Bones 3: Son of Bones” is op 14 April landwyd in fliekteaters te sien.
Dié Schuster-flieks nou permanent van Showmax verwyder
“Ons wil nie wegskram van polariserende gesprekke nie, maar ons wil ook nie verdeeldheid saai nie.”
‘Ek is nié ’n rassis’ – Schuster oor verwydering van films
Die komediant Leon Schuster meen hy is ʼn slagoffer van wat tans in Amerika aan die gang is.
Leon Schuster skerts oor maskers in nuwe liedjie
“Ek wou my boodskap op ʼn komiese manier oordra. Mense lag in elk geval vir my as ek op ʼn ernstige wyse probeer sing.”
Luister: Schuster sê ‘Frank and Fearless’ is ‘anders’
“Dit is wat Frank and Fearless anders maak as enige ander Schuster-fliek wat ek al vantevore gemaak het. Dit was ʼn waagstuk.”
Video: Schuster se ‘Frank and Fearless’ vir oud en jonk
In ware Schuster-tradisie, vertel ‘Frank and Fearless’ die komiese verhaal van vier oulike karakters se heldhaftige streke in die Afrika-bosveld.
FliekNET in Desember saam met Schuster en Kie.
Dié tydelike kanaal bied elke jaar vir fliekvlooie die geleentheid om al hul gunsteling- Afrikaanse flieks te kyk.
Lusmaker vir nuwe Schuster-fliek uitgereik
Die rolprent sal kykers laat skaterlag, maar ook diep raak met die ernstige onderliggende boodskap en persoonlike oorwinnings.
Nuwe Leon Schuster-rolprent dán in teaters
Meer as ʼn half dekade ná die uitreiking van sy laaste fliek keer die Suid-Afrikaanse komediant en rolprentmaker Leon Schuster terug na dié bedryf met nóg ʼn komedie – dié keer ʼn fliek met ʼn inspirerende storielyn.
Video: Zoid en Leon Schuster sing “Boetebessie Briek Dans”
Die tweede episode van die jongste Republiek van Zoid Afrika-reeks het Dinsdagaand vir gróót pret gesorg met gaste soos Leon Schuster en Nik Rabinowitz.
‘Hie’ kommie Bokke’ weer ná 20 jaar
In 1995 het die Springbok-rugbyspan die land in vervoering gehad toe hulle die Wêreldbeker ná ʼn spannende eindstryd teen Nieu-Seeland op Ellispark gewen het.
Leon Schuster is nie dood
Die gewilde grapjas Leon Schuster is nie dood nie.