Die Garsfontein-polisie in Pretoria het sy soektog afgelas na Leon Serfontein (30), eienaar van ʼn tuinontwerp-onderneming, wat Dinsdagoggend in raaiselagtige omstandighede verdwyn het, al is hy nog nie gevind nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leon Serfontein"
Sakeman verdwyn in raaiselagtige omstandighede
ʼn Soektog is van stapel gestuur na Leon Serfontein (30), mede-eienaar van ʼn tuinontwerp-onderneming in Pretoria, wat Dinsdagoggend in raaiselagtige omstandighede verdwyn het.