Leon Strydom (40), die man wat vermis geraak het nadat sy motor Donderdag deur vloedwater in die noorde van Pretoria meegesleur is, is Vrydagmiddag gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leon Strydom"
Pta-vloede: Vermiste man se motor gevind
Die soektog na Leon Strydom (40), die man wat vermis geraak het nadat sy motor Donderdag deur vloedwater in die noorde van Pretoria meegesleur is, is Vrydagoggend hervat.