Mensig! Is dit nou ʼn lekker reeks hierdie!
Alles vir die sleutelwoord "Leon van Nierop"
Fliekresensie: Beleef ʼn fliekreënboog saam met kleurvolle Otto
Content hosted by iono.fm A MAN CALLED OTTO ⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐/10 Met Tom Hanks en Mariana Treviño Regisseur: Marc Foster (Slegs in teater) Dis beurtkrag! Dis slaggate….
Fliekresensie: Halfgebakte ‘Ant-Man’ stel teleur
ʼn Fliek moet ʼn hart en ʼn doel hê, en dit het ‘Ant-Man and the Wasp: Quantumania’ nie.
Fliekresensie: Kinkels in wetenskapsfiksie betrap jou onkant
Dis die diaboliese wendings en skokkende gebeure wat jou vasgenael sal hou.
Fliekresensie: ‘Plane’ is propvol aksie, koes-vir-koeëls
Is jy bang vir vlieg? Dink dan liefs twee keer voor jy jou springmielies koop óf gooi iets sterk by jou koeldrank!
Resensie: Kragtoer-reeks knel soos ʼn doringdraad
ʼn Gemeenskap kry swaar en kinders word mishandel. Dan begin die kleintjies die een ná die ander verdwyn. Hoekom?
Fliekresensie: Hierdie robotpop is nie kinderspeletjies
Dis haar bleeksiel, uitdrukkinglose voorkoms wat mense mislei, maar wanneer sy die dag haar humeur verloor, moet jy vlug, swaer!
Resensie: MI6-reeks is ‘verteerbaar, boeiend’
Mense wat van politieke intriges hou waarin niemand vertrou kan word nie en ʼn sneller enige oomblik getrek kan word, kan lekker gemaklik hiermee vermaak word.
Fliekresensie: J Lo-fliek ‘net hier en daar snaaks’
Ai, die grappies en kwinkslae dra al baard, so cliché-besaai is dit.
Fliekresensie: ‘Fabelagtige’ Spielberg-fliek vir ernstige fliekvlooie
As jy ʼn Spielberg-aanhanger is, mag jy saamstem met die punt van 9/10. Dit gaan ook ʼn groot Oscar-deelnemer wees.
Resensie: Spioenasiereeks sal jou nie laat regop sit
ʼn Mens is oorbewus van al die storieslenters wat gebruik word om jou aandag te hou, soos jaagtogte, motors wat buite beheer raak en vingernaels wat uitgetrek word.
Fliekresensie: Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreis
Dit voel asof jy saam met die visse swem en aan hul vinne kan vat. Visueel is dit onverbeterlik en meevoerend.
Fliekresensie: Nuwe ‘Puss in Boots’ is stert in die lug
ʼn Mens moet darem aan die kinders ook dink as jy ʼn fliek-Kersgeskenk gee.
Fliekresensie: ‘Dis gitswart humor wat jou sal laat gril’
Dit voel of jy langs ʼn oop graf tussen bedroefdes staan en skaterlag.
Resensie: Hoe meer beswaar, hoe meer ‘The Crown’ wil ons kyk
Natuurlik moet ʼn mens baie tonele met ʼn knippie sout neem, maar die egskeiding van Charles en Diana, asook die derde skerp punt van daardie dodelike driehoek, koningin Elizabeth, hou ʼn mens vasgenael.
Fliekresensie: Dis die ene titaniese gevegte in nuwe super-Afrika
Die dood van Chadwick Boseman as koning T’Chala het ʼn reusegaping gelaat wat die rolprent nie altyd kan vul nie.
Fliekresensie: Flou romanse in bekoorlike stad
‘Love in the Villa’ is so voorspelbaar soos jou beurtkragskedule, maar darem nie so irriterend nie.
Resensie: Outoppies wys hul staal in rateltaai reeks
Die ou man moet uithaal en wys of lang bome toe gaan.
Fliekresensie: The Rock in louwarm DC-superheldfliek
Die storie probeer tussen die oormaat gevegte, vuishoue, vuurballe, gille en krone wat gloei kop uitsteek, maar sy lont is nat.
Resensie: Dahmer-gruwelreeks knaag selfs senuwees van staal
Hoekom sal jy wil kyk na ʼn reeks waarin ʼn psigopaat 17 seuns ontvoer, vermoor en dan gruwelike goed aan hulle doen? Want almal praat daaroor.