ʼn 10-jarige meisie van Ierland laat mense wêreldwyd verstom staan nadat ʼn video van haar koorsang op sosiale media gedeel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leonard Cohen"
Sanger Leonard Cohen het ná val gesterf
Die sanger en liedjieskrywer Leonard Cohen het in sy slaap gesterf nadat hy in die middel van die nag by sy huis in Los Angeles geval het, het sy bestuurder Woensdag gesê.
Sanger Leonard Cohen oorlede
Die bekroonde sanger en liedjieskrywer Leonard Cohen is in die ouderdom van 82 oorlede.