Elf persone, waaronder ʼn miljoenêr sakeman, is in hegtenis geneem nadat die polisie gekaapte staal, petrol en vragmotors by ʼn fabriek in Leondale, Gauteng gevind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leondale"
Man in Oos-Rand geskiet, aan die brand gesteek
ʼn Man is dood nadat hy Donderdag in Leondale, naby Germiston, doodgeskiet en aan die brand gesteek is.