Die arbeidshof het in die guns van die vakbonde Numsa en Sacca beslis en die afleggingsproses by die rederye vir eers gestuit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Les Matuson"
SAL sou vliegtuie ‘vóór sakereddingsplan’ al verkoop
Die sakeredders sê die besluit het deel gevorm van die redery se deurlopende vlootbestuursplan.
Te koop: Nege SAL-vliegtuie
“Die sakereddingsplan is nog nie op ʼn punt waar van bates ontslae geraak kan word nie..”
SAL-sakeredder moet parlement betrek
“Die SAL behoort aan alle Suid-Afrikaners – die afgelope 25 jaar is belastingbetalers deur opeenvolgende ANC-regerings vir nagenoeg R57 miljard afgepers.”
SAL se ondernemingsredding: ‘Onafhanklikheid van praktisyn deurslaggewend’
Solidariteit sê lugvaartkundigheid is van deurslaggewende belang om ʼn suksesvolle omkeer te bewerkstellig en hy stel voor dat lugvaartkenners betrek word om te help.