Daar word miljoene aan patrollies deur die Suid-Afrikaanse Weermag op die grens bestee en tog lyk dit of dit nie ʼn duit se verskil maak nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lesotho"
Kry jou só in rat om die pad na ’n buurland te vat
Hier is ʼn paar wenke vir hoe om jouself voor te berei vir ʼn reis na oorkant Suid-Afrika se grens sodra dit weer toegelaat word.
Lesotho bevestig eerste Covid-19-geval
Lesotho het Woensdag sy eerste Covid-19-geval bevestig.
Covid-19-samevatting: WGO gee riglyne vir heropening van skole
Zweli Mkhize het intussen gesê dit is duidelik dat die nuwe koronavirus oor die grens tussen die Wes-Kaap en die Oos-Kaap oorgedra word.
Lesotho se eerste minister tree dalk al dán af
Druk word op die eerste minister geplaas om te bedank sedert hy vroeër vanjaar van die moord op sy vervreemde vrou aangekla is.
Covid-19-samevatting: Lesotho verleng afsonderingstydperk
’n Tweede golf Covid-19-gevalle kan die VSA tref.
Covid-19: Só staan sake in die buiteland
Honderde duisende betogers in die VSA dring daarop aan om terug te keer werk toe.
Foto’s: Lesotho toe onder sneeukombers
Koue weer kan tot Vrydag in groot dele van die land verwag word.
Lesotho se eerste minister verskyn in die hof
Thomas Thabane, Lesotho se eerste minister, het Maandag in ʼn hof in Maseru verskyn, maar is nie aangekla nie.
Lesotho se eerste minister daag nie op vir hofverskyning
Thomas Thabane was veronderstel om in die Maseru-landdroshof te verskyn op aanklag van moord.
Lesotho se eerste minister van moord beskuldig
Thomas Thabane, Lesotho se eerste minister, sal aangekla word van die moord op sy vervreemde vrou, Lipolelo, in Junie 2017.
Lesotho se eersteministersvrou gee haarself oor
Volgens die polisie het Maesaiah Thabane in Suid-Afrika geskuil.
Soektog duur voort na Lesotho se eersteministersvrou
Owerhede in Lesotho is Donderdag steeds op soek na die eersteministersvrou Maesaiah Thabane en die eerste minister se woordvoerder, Relebohile Moyeye in verband met ‘n moordsaak.
Lesotho se eersteministersvrou verdink van moord
Lesotho se eersteministersvrou is dalk binnekort agter tralies.
Instandhouding afgehandel by Lesotho-Hoogland-waterprojek
Instandhoudingswerk en inspeksie aan die toneel by die Lesotho-Hoogland-waterprojek (LHWP) is afgehandel en water sal van Woensdag reeds deur die tonnel begin vloei.
Gesteelde diere, motors op beslag gelê tydens grensoperasies
Daar is op meer as 200 diere en 20 voertuie beslag gelê.
Bielie van ‘n geeldiamant gevind
Die myn is bekend vir sy geel stene, maar dit is die grootste een wat tot dusver gevind is.
Oorgrensmisdaad ‘ANC-regering se skuld’
“As jy in ʼn gemeenskap naby Suid-Afrika se grens met Lesotho woon, bestaan ʼn goeie kans dat jy in jou huis beroof of wreed vermoor sal word.“
‘Meesterbrein’ in Groot-Brak-moordsaak eindelik vas
“Ons werk al baie lank baie intens in samewerking met Interpol daaraan om dié persoon op te spoor.”
Aanvallers brand los op rouklaers
Hulle het blykbaar lukraak losgebrand op die singende menigte wat die waak bygewoon het.